Wolwe in die sneeu

Nigger moet die moordenaar wees. Peter weet dat hierdie verskeurde man voor hom op die verlate sneeuvlakte van Alaska deur die sleehond. Nigger, en sy makkers doodgebyt is, omdat hy hulle te veel geslaan en te hard gedryf het. Hulle het sy lewe geneem onderwyl hy geslaap het.

Dis'n nag wat Peter en Paul nooit sal vergeet nie, want sedert hierdie twee jong manne se ontsnapping uit 'n krygsgevangenekamp, lyk al die swaarkry en avonture onbelangrik in vergelyking met hierdie koue belewenis.

Van die oomblik af toe hulle twee Negerseuns uit 'n vol rivier gered het tot aan die einde van hulle avontuurlike vlug om die wereld, is hulle in voortdurende gevaar.

Elke man, vrou of kind wat die avontuurlus in die bloed voel pols, sal saam met Peter en Paul will reis.

Wolwe n die Sneeu is die eerste van ses boeke wat handel oor die byna fantastiese belewenisse van twee jong swerwer vlugtelinge om die wereld.